Afrikaanse woordelys en spelreëls

Die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) is 'n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die Taalkommissie stel die AWS op om leiding te gee ten opsigte van spelling.

Afrikaanse spelling volg naastenby fonetiese uitspraak, en Afrikaans het 'n meer ekonomiese spelwyse as Hollands.

Speltoetsers

Speltoetser sagteware wat die spelling nagaan verteenwoordig die moderne inkarnasie van die AWS.

Alhoewel elektroniese speltoetsers enige woordeboek kan gebruik, sal goeie Afrikaanse speltoetsers op die AWS gebaseer wees.

Vanaf Artikels oor Woordeboeke

krisvan 2019-02-28 01h36

PuzzleFoundry
PuzzleMan