Poligram - 'n woordspel.

'n Poligram het een leidraad en 'n poel letters. Sleep die letters na waar hulle pas. U kan die letters uit die poel "Drag and Drop" na die oplossing.

Die poel letters tree op soos 'n anagram vir die versameling raaisel woorde. Die raaisel mag ook begin met 'n paar vooraf geplaasde letters.

Die skep van 'n poligram is soortgelyk aan die skep van 'n blokkiesraaisel. Die hoof-verskil is dat daar net een leidraad is vir al die antwoorde in die raaisel.

krisvan 2018-02-05 23h58

PuzzleFoundry
PuzzleMan