Skenkings

Puzzlefoundry moet lewensvatbaar wees so ons benodig bydraes. Hopelik sal lede donasies of ledegeld vir Volle lidmaatskap hiermee help. Skenkings deur ledegeld verander outomaties die lidmaatskap status van 'n lid.

PayPal

Die donasie stelsel deur Paypal is nie ideaal nie:

  • Paypal vereis dat intekenaars 'n Paypal rekening skep siende dat Puzzlefoundry nie in die VSA is nie (bisarre)
  • Paypal subskripsies of inskrywings vereis die opstelling van meer as een subskripsie (so Paypal subskripsies is na twee gestel). Slegs die eerste betaling sal deurgaan wanneer jy 'n donasie maak. Jy kan die tweede inskrywing kanselleer deur jou Paypal rekening,- anders sal die tweede inskrywing aktiveer op verstryking van die aanvanklike periode.

Ons bedank ondersteuners en laat ons asseblief weet of Paypal aanvaarbaar is al dan nie. Ons kan 'n alternatiewe reëling te maak. Sodra PuzzleFoundry meer lewensvatbaar is sal ons hierdie stelsel wil verbeter.

Lede donasies

krisvan 2018-01-05 21h12

PuzzleFoundry
PuzzleMan