Ek het besluit om Afrikaanse woordeboeke vryliks beskikbaar te maak. Die woordeboeke is in elektroniese formaat (PDF)
Bostaande woordeboeke sal van tyd tot tyd opgedateer word. Ek kan meer woordeboeke beskikbaar stel as daar aanvraag is.
krisvan 2024-05-09 05h46