None# Puzzlefoundry raaisels
Crosswords - Skep, los ensovoorts
Daaglikse raaisels:
Dit is 'n algemene woordraaispeletjie, met terugvoer gegee in die vorm van gekleurde teëls.
- Kies jou voorkeur Wordle-taal uit die keuse
- Kies of jy 4-letter woorde, 5-letter woorde, of 6-letter woorde wil raai
- Vir die 5-letter woorde moet die speler bestaande woorde raai, en vir 4-letter of 6-letter woorde kan enige kombinasie van letters gebruik word
- Jy moet die woord binne ses probeerslae raai
'n Poligram wat uit twee woorde bestaan
- Gebruik 9 letters om twee 5 letter woorde te skep, of gebruik 13 letters om twee 7 letter woorde te skep
- Die twee woorde het dieselfde middelletter.
- Elke letter word een keer gebruik en elke letter moet gebruik word.
- Die maklikste manier om die raaisel op te los, is om een woord te vind, en dan die ander woord
krisvan 2023-05-03 04h48