Hoe om blokkiesraaisels op te los

Selekteer 'n blokkiesraaisel

Mens kan Blokkies raaisels lys volgens die aard van blokkiesraaisels.

Blokkiesraaisel word ook geklassifiseer op kompleksiteit, gewildheid en taal. Gewildheid word gemeet aan die graderings wat ander gebruikers toeken.

Selekteer die skakel van die gewenste blokkiesraaisel.

Of anders kan mens die blokkiesraaisel url gebruik (die url aan die bokant van die skerm wanneer jy in die blokkiesraaisel oplos-skerm is)

Interaksie met blokkiesraaisel

Sodra jy die blokkiesraaisel selekteer, kan jy begin om dit op te los. Navigeer met die pyltjie sleutels. Alternatiewelik gebruik jou Enter sleutel om te beweeg in die rigting van die vorige beweging.

Jy kan jou antwoorde kontroleer indien jy aangeteken is deur die knoppie in jou linker-menu. Al jou verkeerde antwoorde word aan die linkerkant van die skerm gelys.

Onthou om jou blokkiesraaisel stoor. Stoor jou blokkiesraaisel antwoorde elke nou en dan deur die fasiliteit aan die bokant van die skerm te gebruik. Verskaf asseblief terselfdertyd terugvoer oor die kompleksiteit en kwaliteit van die blokkiesraaisel. Jy kan tot 9 raaisels stoor waarmee jy besig is, met behulp van nommers 1 tot 9. Onthou dat her-gebruik van 'n nommer 'n bestaande blokkiesraaisels kan oorskryf.

Woord soektogte

Daar is ook 'n woord soektog funksie om te help om blokkiesraaisels op te los. Jy kan 'n verwante woord of 'n "sjabloon" gebruik. Die sjabloon dui aan hoeveel letters die woord wat jy soek moet bevat. Byvoorbeeld, a???? vind 5 letter woorde wat begin met 'n "a".

krisvan 2017-10-29 22h56

PuzzleFoundry
PuzzleMan