Woordeboek Soektogte

Woordeboek Soektogte is beskikbaar op verskillende skerms in die stelsel. Volle lede kan gevorderde soektogte uitvoer.

Die woordeboek soektogte verskaf die volgende funksionaliteit:

  • Tesourus: Soek verwante woorde - Jy kan ook verwante woorde tussen tale soek.
  • Woord patroon: 'n patroon soek met behulp van 'n sjabloon met vraagtekens? as wilde kaarte Byvoorbeeld, 'n a???? of a**** soektog vind al 5 letter woorde wat begin met 'n "a". Dit is nuttig vir die skep en oplos van raaisels.
  • Anagram: 'n soeke na ander woorde gevorm deur herrangskikking van letters - byvoorbeeld "woestyn" is 'n anagram van "soetwyn"
  • Voorvoegsel: Vind woorde wat begin met 'n woordfragment.
  • Substring: Vind woorde wat die woordfragment iewers in die woorde bevat.
  • Agtervoegsel: Vind woorde wat eindig met 'n woordfragment.
  • Eenderse Spelling: Vind woorde wat slegs verskil met een karakter.

Die woordeboek soektogte string moet aan die volgende vereistes voldoen:

  • Die 'woord patroon' soektog vereis 'n woord-patroon met ten minste 3 karakters, insluitende wilde-kaarte.
  • Alle ander soektogte moet woorde of woordfragmente hê met ten minste twee karakters en al die karakters moet woord karakters wees.

sien ook ander Soektogte

krisvan 2018-11-20 11h13

PuzzleFoundry
PuzzleMan