Puzzlefoundry raaisels

Blokkiesraaisels Skep en oplos

Poligram Skep en oplos

Daaglikse raaisels:

Wordle - 'n Algemene woord-raaispel

  • Kies jou voorkeur Wordle-taal uit die keuse
  • Kies of jy 4-letter woorde, 5-letter woorde, of 6-letter woorde wil raai

  • Vir die 5-letter woorde moet die speler bestaande woorde raai, en vir 4-letter of 6-letter woorde kan enige kombinasie van letters gebruik word

  • Terugvoer aangetoon deur gekleurde teëls

  • Jy moet die woord binne ses probeerslae raai

XGram - 'n Poligram van twee woorde

  • Gebruik 9 letters om twee 5 letter woorde te skep, of gebruik 13 letters om twee 7 letter woorde te skep
  • Die twee woorde het dieselfde middelletter.
  • Elke letter word een keer gebruik en elke letter moet gebruik word.
  • Die maklikste manier om die raaisel op te los, is om een woord te vind, en dan die ander woord
  • Elke Xgram het meer as een moontlike oplossing

krisvan 2023-05-03 07h47

PuzzleFoundry
PuzzleMan