Soektogte

Woordeboek Soektogte

Raaisel soektogte volgens taal, tipe raaisel of raaisel outeur. Alternatiewelik sien jou Raaisel tuisblad vir jou gestoorde raaisels.

Soek vir woordnetwerke deur middel van Unieke funksies

Wiki soektog

Die wiki gebruik die 'whoosh' soektog enjin, en is beskikbaar op die boonste regterkantste hoek van elke bladsy op die wiki.

Wilde kaarte

Jy kan ? gebruik om 'n enkele karakter verteenwoordig en * om 'n aantal karakters te verteenwoordig, bv blokkie* sal die volgende vind: blokkies, blokkiesraaisels ensovoorts.

Soek 'n presiese frase deur dit in aanhalingstekens te plaas, byvoorbeeld "wilde kaarte"

Afsonderlike woorde

Die soektog string Blokkiesraaisel* EN legkaart* sal 'n lys van dokumente wat beide woorde bevat terugkeer. Let daarop dat Blokkiesraaisel* legkaart* dieselfde sal doen. Blokkiesraaisel* OF legkaart* sal alle dokumente wat enigeen van hierdie woorde bevat terugkeer. Blokkiesraaisel* NOT legkaart* sal al die dokumente lys wat blokkiesraaisel bevat, maar nie legkaart nie. Mens kan dit ook kombineer: (Blokkiesraaisel* OF legkaart*) EN oulik*

Nabyheid

As jy wil spesifiseer dat terme voorkom naby aan mekaar, dan spesifiseer hoeveel woorde hulle kan skei, bv vir tot 4 woorde uitmekaar: "raaisel leidraad"~ 4

krisvan 2018-01-31 05h57

PuzzleFoundry
PuzzleMan