Die doel van die wiki is om insig te verskaf:
- Inligting oor die gebruik van Puzzlefoundry
- Meningsstukke en Ontleding oor tale en raaisels
- Handleidings rondom raaisels.
Hierdie wiki is geskryf in Markdown Inleiding sintaks.
PuzzleFoundry projekte - Grote Griet! Daar is baie om te doen!
- Handhaaf bestaande tale en woordeboeke - Watter nuwe tale om te begin?
- Skep ongewone blokkiesraaisels
- Ons skep Hunspell speltoets data vir oop bron sagteware soos libreOffice
Kom ons praat oor wat ons doen
- Toekomstige funksies, verbeteringe en versoeke - Change Requests
- Het ons 'n geselsboks nodig? (Chatbox)
- Waar sien ons waarmee ander mense tans besig is?
- Nuwe style behalwe yellowdoor en midnight, skep jou eie styl en word ge-inkorporeer in die webwerf.
- Ons het blokkiesraaisels en poligramme - Hoe gaan die volgende PuzzleFoundry raaiseltipe lyk?
Sien ook FAQ Algemene vrae
krisvan 2019-03-12 05h02