Gebruik die wiki soektog knoppie met die soekkassie regs bo op hierdie wiki-bladsy. Lys alle wiki-bladsye met die Lysting skakel in die linkerkant wiki-menu. Gebruik die Afrikaanse wiki tuisblad
Wanneer jy die blokkiesraaisel stoor, sal jy 'n aanduiding in die bokant van jou skerm kry of jou legkaart gereed is vir publikasie. Langs elke leidraad sal jy 'n aanduiding kry as daar 'n fout is. Wanneer u 'n boodskap ontvang soos vermis woord(leidrade) ry NNN oor "woord", dan kort daar 'n leidraad. Volgens blokkiesraaisel reëls, vereis elke woord wat 'n ander woord oorsteek, 'n leidraad. Twee aangrensende letters vereis 'n leidraad in die rigting van die twee letters.
Volle lede kan 'n raaisels onttrek van publieke lystings, of 'n raaisel meer sigbaar maak in lystings. Verander die legkaart stelling deur sigbaar te stel na ongelys of bevorder
Donasies lei tot volle lidmaatskap. Vir meer inligting oor volle lidmaatskap sien Puzzlefoundry rolle. Hier is meer oor skenkings.
Mens kan 'n raaisel druk nadat dit gepubliseer het. Gebruik dan jou blaaier menu wanneer jou raaisel op jou skerm vertoon (Bv. File -> Print)
Die beste manier is: Skep 'n nuwe wiki skakel in 'n bestaande bladsy. Mens kan dan kliek op die (nuwe) bladsy skakel om die bladsy te skep. 'n Ander manier is om die 'Skep bladsy' skakel in die wiki menu te gebruik)
As jou skakel ongewone karakters bevat, sal die Wiki die skakel nie herken nie. Oor die algemeen gebruik ons CamelCase (Nuwe woorde begin met Hoofletters in plaas van spasies) Die volgende standaard karakters Word toegelaat in wiki skakels:
Kyk na die Markdown Inleiding bladsy vir meer inligting.
Vanaf wiki tuisblad
krisvan 2019-02-28 01h49